Die Voortrekkers

Transvaal Staatmakers

 

   

Tuis
Bemarking
YaHoo Poslys
Uysbere
Ekwilibrium
Sweepslag
Staties op TUKS

 

 

 

Die Bemarkingskomitee is ’n Ad Hoc komitee wat in die lewe geroep is ingevolge Die Reglemente, Hoofstuk  12 – Komitees na afloop van die Interstatie 2008 van Transvaal Staatmakers, ’n gebiedskomitee van Die Voortrekkers Transvaal.

 

Die primêre doel van die Bemarkingskomitee is om die Staatmakers te bemark onder Gr 12 Verkenners met die doel om hulle te behou as Staatmakers nadat hulle skool verlaat het.

 

Oorhoofs sal die mandaat van die Bemarkingskomitee wees om:

1.      ’n Aanbieding saam te stel wat vir Verkenners aan gebied kan word;

2.      ’n Aanbieding saam te stel om ander Volwasse Lede in te lig oor Staatmakers;

3.      Die samestelling en uitstuur van mediavrystellings;

4.      Gefokuste advertensies te plaas;

5.      Staatmaker aktiwiteite op gemeenskap kalenders te plaas;

6.      Plakkate te ontwerp en te druk om versprei te word;

7.      Die bestaande laserskyf uit te brei en te verbeter; en

8.      Die webblad op te gradeer en in stand te hou.

 

Die Bemarkingskomitee van Die Voortrekkers Transvaal Staatmakers word uit die volgende persone saamgestel:

bullet

Die Uitvoerende Gebiedskomitee van Die Voortrekkers Transvaal Staatmakers

bullet

Ten minste een verteenwoordiger van elke Staatmakergroep

bullet

Ad hoc lede soos en wanneer dit deur die Bemarkingskomitee nodig geag word

 
 
DOKUMENTE

MANDAAT

Mandaat vir die Bemarkingskomitee

 

NAVORSING RESULTATE

Belangegroep Analisie (Lukas de Kock)

 

Lidmaatskap Jare Analise (Pieter Ras)

 

Nasionale Ledestatistiek (Mauritz Meiring)

 

Strategiese Kommunikasie Plan vir Bemarking

 

Oord Monument Ledestatistiek (Willem Scholtz)

 

Toekomsblik 2020 Ondersoek (Willem Scholtz)

 

Volwasse Opname 2006 (Willem Scholtz)

 

BEMARKINGSVIDEO'S EN AANBIEDINGS

Die Voortrekker Bemarkingsvideo

 

Aanbieding (Karien Müller)

 

Kommando Inlingting Aanbieding (Karien Müller)

 

DIVERSE

Bemarkingsplan 2007

 

Staatmaker Strategieplan 2009

 

 

 
Kopiereg © 2008 [Die Voortrekkers: Transvaal Staatmakers]